Modimolle News


Aangebied soos geskryf deur Marietjie Steenkamp, joernalis van Die Pos koerant: Inwoners vies oor advertensiebord “If it’s dirty, kinky, naughty, messy or just plain wrong, I want it!” July 12, 2019 Dié omstrede advertensiebord het inwoners van Mookgophong warm onder die kraag gehad. Dit is intussen verwyder en die eienaar […]

Inwoners vies oor advertensiebord


Aangebied soos geskryf deur Ronel van Jaarsveld, joernalis van Die Pos koerant: Wet van Transvaal vir advertensieborde Mense wat advertensieborde op munisipale gronde oprig, moet opdok daarvoor, het die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit sakelui gewaarsku. June 21, 2019 Sakelui word herinner dat die kontrakte vir advertensieborde wat binne die munisipale gebied opgerig word, […]

Wet van Transvaal vir advertensieborde



Aangebied soos geskryf deur Ronel van Jaarsveld, joernalis van Die Pos koerant: Modimolle-man is Mnr. Fotogenies Hanno Eysell (22) van Modimolle wat ’n deelnemer aan die Mnr. Suid-Afrika-kompetisie was, is trots daarop dat hy die titel as Mnr. Fotogenies losgeslaan het. June 21, 2019 Hanno Eysell van Modimolle, ’n deelnemer […]

Modimolle-man is Mnr. Fotogenies


Aangebied soos geskryf deur Ronel van Jaarsveld, joernalis van Die Pos koerant: Vadersdag: Drie geslagte van seën “Dit is ’n groot genade om deel van my drie kleinseuns se lewe te wees en te kan sien hoe hulle grootword,” sê Johan Human (72) van Modimolle. June 14, 2019 Die drie […]

Vadersdag: Drie geslagte van seën




Aangebied soos geskryf deur Ronel van Jaarsveld, joernalis van Die Pos koerant: Brande moet booswigte stuit Die Modimolle-polisie het op Maandag 10 Junie die lang gras om die dorpsdam afgebrand. June 14, 2019 Working on Fire het gehelp om die lang gras om die Modimolle-dorpsdam op ’n veilige manier aan […]

Brande moet booswigte stuit







Aangebied soos geskryf deur Marietjie Steenkamp, joernalis van Die Pos koerant: Skoolmeisies ingelig oor gevaar van mensehandel Meisies van die Euphorbia Christelike Onafhanklike skool in Mookgophong is op Dinsdag 7 Mei bewus gemaak van die gevare van mensehandel en kinderontvoering wat wêreldwyd, en veral in Suid Afrika, aan die toeneem […]

Skoolmeisies ingelig oor gevaar van mensehandel