Tyd vir son en jolyt


Aangebied soos geskryf deur Die Pos-span, van die Pos koerant:


Tyd vir son en joltyd!

Die Waterberg-omgewing het van die gewildste vakansieoorde in die land en inwoners is al gewoond aan die baie besoekers wat dorpe in dié streek oor vakansietye toesak.

Marnis du Buisson (12), Anchen Driescher (11) en Dylan Harmse (12) van Pretoria, Leone Lottering (12) van Modimolle en Kevin Oliver (12) van Boksburg het die afgelope week die son by Weesgerus-vakansieoord buite Modimolle gaan opsoek. Foto: Herman Steyn.


Link na volle berig: http://diepos.co.za/108127/tyd-vir-son-en-jolyt/

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *