Theft


Aangebied soos geskryf deur Ronel van Jaarsveld, joernalis van Die Pos koerant: Herken jy dalk van hierdie items? Daar was verskeie items in die stoor wat vermoedelik gesteel is. Dit sluit onder meer in kragopwekkers, baie gereedskap, sonpanele, sonkragbatterye, boorgatpompe, tuingereedskap en selfone. Daar is ook beslag gelê op daggastruike wat […]

Herken jy dalk van hierdie items?