Die Pos koerant




Aangebied soos geskryf deur Marietjie Steenkamp, joernalis van Die Pos koerant: Skoolmeisies ingelig oor gevaar van mensehandel Meisies van die Euphorbia Christelike Onafhanklike skool in Mookgophong is op Dinsdag 7 Mei bewus gemaak van die gevare van mensehandel en kinderontvoering wat wêreldwyd, en veral in Suid Afrika, aan die toeneem […]

Skoolmeisies ingelig oor gevaar van mensehandel



Aangebied soos geskryf deur Marietjie Steenkamp, joernalis van Die Pos koerant: Twee sterf in vliegongeluk ’n Egpaar van Volksrust in Mpumalanga het gesterf toe hulle ligte vliegtuig op Vrydag 10 Mei by Mountain View Lodge, ongeveer 37 km buite Mookgophong, neergestort het. May 17, 2019 Die wrak van die ligte […]

Twee sterf in vliegongeluk


Aangebied soos geskryf deur Ronel van Jaarsveld, joernalis van Die Pos koerant: Sewe verdagtes op vlug ná ontsnapping Se­we ver­hoor­af­wag­ten­de ge­vange­nes is op vrye voet na­dat hul­le uit die aan­hou­ding­sel­le by die Mo­di­mol­le-po­li­siestasie ont­snap het. May 17, 2019 Ontsnapte nommer 2: Tha­pe­lo Mel­lo (24) is van Mook­go­phong. Ontsnapte nommer 3: […]

Sewe verdagtes op vlug ná ontsnapping





Aangebied soos geskryf deur Marietjie Steenkamp, joernalis van Die Pos koerant: Onnie klap glo leerder deur die gesig ’n Aanrandingsaak is deur ’n ouer van Hoërskool Hans Strijdom by die polisie op Mookgophong aanhangig gemaak nadat haar matriekseun glo op die skoolgrond deur ’n besoeker aangerand is. 2 days ago […]

Onnie klap glo leerder deur die gesig