Buite Bos Fees

28-09-2018 10:00 - 30-09-2018 13:00
Mbizi Holiday Resort, Bela-Bela, South Africa Mbizi Holiday Resort, Bela-Bela, South Africa

Buite Bos Fees

Aangebied deur Mbizi Game Lodge & Spa

Geniet saam met ons ‘n naweek by Mbizi Game Lodge & Spa.

Die volgende sal aangebied word:

  1. Kampering
  2. Buitelug Sport & Aktiwiteite
  3. Watersport
  4. Motorfietse
  5. 4×4 & Toerusting
  6. Tuin Meubels, -Uitlegte & Toerusting
  7. Partytjies & Funksies
  8. Tuisgemaakte Kuns & Kunsflyt
  9. Kinder Speelgoed – Buitemuurs, Kindervermaak
  10. Kos Stalletjies

Indien u uitstalspasie wil huur, kontak gerus:

buitebosfees@mbizi.co.za of Tel: 014 001 7007

error: