Ligbron eerste- en tweede seuns tennisspanne wen liga


Aangebied soos geskryf deur Rolina Vorster, vanaf News Everyday (PTY) LTD:

Ligbron eerste- en tweede seuns tennisspanne wen liga

Submitted by Rolina Vorster on Mon, 08/20/2018 – 12:48


Photo: Charl du Toit, Edward Jacobs, Mark Niebuhr en Anant Bhika.

Die Tennisspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Maandag en Dinsdag, 13 en 14 Augustus aan die liga deelgeneem wat te Secunda plaasgevind het. Ligbron se seuns tennisspanne het uitstekend gevaar. Die eerstespan speel in die finaal teen EHS en wen die wedstryd 31-24.

Die tweede seunspan speel ook teen EHS in hul finaal en wen die wedstryd met 33 – 22.

Beide spanne wen dus die liga. Die derdespan en die dogters se eerste- en tweedespan eindig vyfde in die liga.


Link vir volle berig: https://www.newseveryday.co.za/news/ligbron-eerste-en-tweede-seuns-tennisspanne-wen-liga

share

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *