Calitzdorp, die soet en die suur


georgeherald

Calitzdorp, die soet en die suur

‘n Toename in klagtes oor die verval van Calitzdorp-spa wek kommer oor die toekoms van hierdie gewilde ontspanningsoord.
Ofskoon daar sprake is dat die oord wat tans in die sorg van Eden-distriksmunisipaliteit is, aan Kannaland-munisipaliteit oorgedra sal word, blyk dit egter dat besluite eers na die plaaslike regeringsverkiesing in Augustus geneem sal word.
Foto’s: Michelle Pienaar en Collin Halgryn
gtn20160627-084059-732_u0  gtn20160627-084027-888_u0

veza-logo-2c
Hierdie artikel is soos gesien aanlyn op George Herald, hierdie arikel is nie deur GoVeza geskryf nie.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *